Sedert 2013
Langs die Gariepdam.
Vier luukse en-suite eenhede op 'n werkende plaas. Sentraal in die land, op pad na oral.
By Driekwartblou
-
180° oor die water
'n Wye uitsig oor die dam, reg van die plaas af.
-
Maklik om te kry
Ons is 30 km van die N1 en 60 km van Colesberg, tussen Gauteng en Kaapstad en op pad na PE en Oos‑Londen.
Die eenhede
Jou verblyf
-
En-suite
Elke luukse eenheid het sy eie badkamer.
-
Koel en gemaklik
Daar's lugversorging vir die somer en DStv vir die aande.
-
Selfsorg
Hier kan jy gerus self kook.
-
Ontbyt op aanvraag
Laat weet vooraf, dan maak ons vir jou ontbyt of 'n ligte ete.
Oor ons
Welkom op die plaas
Ons ontvang al jare gaste hier, en ons hou ook troues vir tot 160 mense.
Kontak
Kom bly by ons
Ons gesels graag oor beskikbaarheid.
Bel 082 578 7622- Bel 082 578 7622
- Facebook Volg ons op Facebook